
-
Willem Postma Primêre Skool: Welkom terug Possies!
Welkom terug Possies! Die Graad 3 onnies het soos superhelde aangetrek, want superhelde dra maskers of skerms om hulself en ander veilig te hou. Julle almal is superhelde! ‘n Hoë […]
-
St Andrew’s School for Girls: Class of 2020
Celebrating our Class of 2020: My name is Yixiao Cai, and I am in Grade 12 Athlone. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory at St […]
-
Hoërskool Waterkloof hou geleentheid vir sportkapteine
Vlnr: Monty Loubser, mnr Cobus van Dyk (sporthoof) en Johan Swarts Kloof-sport het op Vrydag 26 Junie 2020 ‘n spesiale geleentheid vir die sportkapteine van die 2020-seisoen gehou. Die doel […]
-
Paarl Girls’ High welcome back their learners
Welcome back to school dear grade 3, 4, 5, 6, 10 and 11 girls. We have missed you terribly and we are so glad to see you again. DIE HOËR […]
-
Hoërskool Wilgerivier leerders terug by skool
Die Wilgies is terug!!!! So lekker om almal weer te sien. Gemasker en 1,5m uit mekaar het ons die dag aangepak. #wilgiewenners #wilgietrots
-
Primêre Skool Naudéville Graad 1’s terug by skool
Frans Pretorius van Primêre Skool Naudéville in Welkom, was die heel eerste Graad 1 maatjie wat vanoggend by die skool was. Elke Graad 1’tjie het ‘n sertifikaat van dapperheid ontvang! […]
-
Primêre Meisieskool Oranje verwelkom Gr 1, 2, 3 en 6 terug by skool
Baie welkom aan al die Eendjies wat vandag teruggekom het skool toe. Ons is baie trots op hoe braaf julle is en ons kan sien julle het baie hard gewerk […]
-
Primêre Skool Jordania verwelkom hul leerders terug by skool
“Dis baie lekker om ons Jorrie maats terug by die skool te hê en al die vriendelike gesiggies te sien. Sterkte aan almal wat more skool toe kom. Ons staan […]
-
Willem Postma Primêre Skool verwelkom leerders terug by skool
Vroegoggend, terwyl die maan nog sigbaar was, het die eerste Possies al die skool terrein betree. Gelukkig help die maskers nie net teen COVID nie, maar ook teen die koue! […]
-
Hoërskool Witteberg verwelkom die Gr 11’s terug by skool
“Ons is opgewonde om julle terug te hê na byna 110 dae!” “We are excited to have you back after almost 110 days!” #net1skool VAKKEUSES : GRAAD 10 A: Verpligte vakke / Compulsory […]














You must be logged in to post a comment.