Hoërskool Strand spog met Martin Theron wat onlangs deur WCA (Western Cape Aquatics) as lid van die Western Cape Provincial OWS (Open Water Swimming) vir die  2020/2021-groep gekies. Dit is ‘n mooi prestasie waarop die skool baie trots is.

Welgedaan Martin!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article