
-
Hoër Meisieskool Oranje: Oud-eende onthou – Ronée Robinson
Ronée (matriek 1981) sit Oranje se trotse tradisie voort van regsgeleerdes wat as advokaat praktiseer. Sy het die status van SC (senior consultus) enkele jare gelede bekom en het al […]
-
-
Aansoeke vir Hoërskool Aliwal Noord nou oop vir 2021
Missie Hoërskool Aliwal-Noord, strewe daarna om ‘n omgewing te skep waarin elke leerling in sy totaliteit volgens sy eie potensiaal, maksimaal ontwikkel. AUDENTIOR ITO – DAADKRAGTIG VORENTOE Vision Everything […]
-
Hoërskool Waterkloof: Jan Hendrick Coetzer Momentum U.17 Player of Tournament
Tydens Krieket Suid-Afrika se jaarlikse prysuitdelingsfunksie wat onder omstandighede digitaal plaasgevind het, het Jan Hendrick Coetzer van Klofies die toekennings ontvang as die Momentum o.17 Speler van die Toernooi. It […]
-
Gr 12 leerder van Hoërskool Upington neem deel aan dramakompetisie
Chrizelle Strydom, een van Hoërskool Upington se Gr 12 leerders het tydens die grendeltyd aan die aanlyn dramakompetisie, Dramaweb SA, deelgeneem. Sy is nasionaal as een van die 10 finaliste […]
-
Hoërskool Waterkloof: SW Kemp CSA Schools T20 Cricketer of the year
Tydens Krieket Suid-Afrika se jaarlikse prysuitdelingsfunksie wat onder omstandighede digitaal plaasgevind het, het SW Kemp van Klofies die toekennings ontvang as KSA Skole se T20 Krieketspeler van die Jaar! SW, […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leerder skitter in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen.
Anke Rheeder, ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, se puik vioolspel het haar 89% besorg in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen. Sy het ingeskryf vir klassiek (viool) […]
-
Skenker skenk 20ste eenheid bloed
Mnr Germaine van Heerden het op 18 Julie sy 20 ste eenheid bloed geskenk. Hy daag al sy Kollegas van Beatrix Plant om dieselfde te doen. Met een eenheid bloed […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Azra Jada. I am in Selborne Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memories would be of the spirit brought by each […]
-
Laerskool Westwood maak harte bly op Mandeladag
Die Graad 7 leerlinge van Laerskool Westwood, Boksburg, het Mnr. Nelson Mandela hierdie jaar herdenk op Mandela-dag deur 67 briefies aan pasiënte te skryf wat siek is en 67 briefies […]














You must be logged in to post a comment.