Trekker eerste in SA met redenaars! Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is aangewys as die nasionale wenner van die graad 11 Oppie Tong Af-kompetisie se vermaaklikheidstoespraak-kategorie.

Baie geluk, Keaan!

Trekkertrots.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article