
-
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys
Schools That Rock het aan ‘n aantal skoolhoofde gevra hoe hulle die toekoms van die onderwys in Suid-Afrika sien na aanleiding van die uitwerking van Covid-19. Dr André Smith, skoolhoof […]
-
Hoërskool Punt nuwe onderwysers
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se nuwe onderwysers het nogal aantag getrek met hul nuwe hempies! Hulle bedank hul borge, Rauch Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mossel Bay vir hul betrokkenheid by Hoërskool […]
-
Hoërskool Waterkloof leerders skitter by Global Youth Science and Technology Bowl
Carli Swart en Berlie Roodt, beide graad 12-leerlinge van Hoërskool Waterkloof, is reeds in die gemeenskap alombekend vir hul ‘Puffer Jacket’ wat deur hulle ontwerp is om mense wat angsaanvalle […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School
Pietermaritzburg Girls’ High School first recording by their Virtual Choir Pietermaritzburg Girls’ High School offers girls from Grade 8 to Grade 12 a dynamic learning environment, with diverse opportunities for […]
-
Hoërskool Solomon Senekal skenk bloed
Hoërskool Salomom Senekal op Viljoenskroon se skoolhoof, mnr. Nortman, personeel en leerders het vandag die SANBS ondersteun tydens die bloedskenk veldtog. Hierdie veldtog word gereeld deur die Rotariërs gereël en […]
-
Hoërskool Strand leerder gekies vir kursusse by Two Oseane Akwarium
Martin Theron in graad 10 van Hoërskool Strand, is vanjaar weer gekies vir twee kursusse by die Two Oseane Akwarium in Kaapstad. Daar word slegs 50 leerders uit al die […]
-
Hoërskool Hoopstad Skool Graad 5’s leer van insekte
Hoopies se Graad 5-leerders moes in Lewensvaardighede insekte-uitrustings gemaak het en het tydens pouse modeparade gehou. Hulle het almal baie oulik gelyk! Baie geluk aan Hanro Booysen wat die gunsteling […]
-
St Andrew’s School for Girls: 2019 Grade 10 Reasoning IEB International Benchmark Tests
St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, congratulate the following Grade 11 girls on their results for the 2019 Grade 10 Reasoning IEB International Benchmark Tests: Certificate of Distinction • Risana Baloyi […]
-
Fichardtpark Primêre Skool
“Ons het baie pret by die Welpies!” Bak en Brou, Boekies en Buitespel Fantasie Fisies Pretdag Rygwerk, Sensories en Sosialiseer Uitstappies en Wielspeelgoed Missie en Doelstellings: Om ’n dinamiese gebalanseerde […]
-
Hoër Meisieskool Oranje: Dink-of-Sink-debatkompetisie 2018 – Video
Dink-of-Sink-debatkompetisie 2018 (nasionale eindronde). Oranje se junior spanlede was Helené Jansen van Rensburg, Marlé Strauss en Chané Nel.














You must be logged in to post a comment.