Foto vlnr: Mariné du Plooy en Jané Dowling

Mariné du Plooy en Jané Dowling van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het uitstekend presteer tydens die onlangse Kunswedstryd.

Mariné du Plooy het die volgende toekennings ontvang: Poetry – A+, Visuele kuns – A+Merietetoekenning, Tekenkuns – A++ Merietetoekenning,  Kreatiewe skryfkuns – A++ Merit Award Creative writing – A++

Jané Dowling het die volgende toekennings ontvang: Instrumentaal – A+Instrumentaal – AIntrumentaal – AIntrumentaal – B+

Baie geluk aan hierdie twee leerders!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article