
-
Equestrian Polo – St Andrew’s College Polo player
Equestrian Polo. Benjy Coventry, student from St Andrew’s College, Grahamstown, is a Polo player. Equestrian Polo, often referred to as the “sport of kings,” is a thrilling equestrian game played […]
-
PSI Junior hokkietoernooi – Hoërskool Zwartkop
PSI Junior hokkietoernooi. Ses hokkiesterre van Hoërskool Zwartkop, Centurion, is gekies vir deelname tydens die PSI Junior hokkietoernooi. Die Pro Series Indoor (PSI) Nationals vind plaas vanaf 11 tot 15 […]
-
Nasionale ASA byeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Nasionale ASA byeenkoms. Johnathan Matthew, Leerder va Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek behaal vir Seuns o.11 1200m tydens die Nasionale ASA byeenkoms in Bloemfontein die afgelope […]
-
Vrystaat Swemkampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat Swemkampioenskappe. Drie Grey manne, Petrus Swart, Liam Jonker en Jo Nagel is aangewys as die beste 0.8, 0.9 en 0.10 swemmers in die Vrystaat. Die Vrystaat Swemkampioenskappe is aangebied […]
-
Vrystaat Swem Klubkampioenskappe – Hoërskool Trio
Vrystaat Swem Klubkampioenskappe. Vyf swemmers van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vanaf 4 tot 8 Desember deelgeneemaan die Vrystaat Swem Klubkampioenskappe te Bloemfontein (Free State Champs). Bogenoemde swemmers behaal almal PB’s […]
-
FPL Krieket Toernooi – Hoërskool Goudveld
FPL Krieket Toernooi. Vian Boardman, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, was in die FPL krieket toernooi o.15 Guardians span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember deelgeneem […]
-
Vrystaat Swem-kampioenskappe – Welkom Gimnasium
Vrystaat Swem-kampioenskappe. Welkom Gimnasium se swemmers het vanaf 4 tot 8 Desember aan die Vrystaat Swem-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Ashley Seymour: Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters […]
-
Sagtebal 2024 – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Sagtebal 2024. Affies het aan die Inter-streeks Provinsiale Sagtebal 2024 toernooi deelgeneem. Na afloop van die toernooi is die volgende dogters beloon vir uitmintende prestasies: Verkies tot die “All Stars” […]
-
FPL kriekettoernooi 2024 – Hoërskool Jim Fouché
FPL-kriekettoernooi. Daar was heelwat JF-krieketspelers (selfs ‘n oud- JF’er) wat aan die FPL kriekettoernooi 2024 deelgeneem het. Die krieketspelers het lekker krieket gespeel, vriendskappe gebou en mooi herinneringe gemaak. Prestasies […]
-
SA Atletiekkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
SA Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Primêre Skool Fichardtpark het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem en as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf













