AMESA Wiskunde - Primêre Skool Naudeville
AMESA Wiskunde – Primêre Skool Naudeville

AMESA Wiskunde – Primêre Skool Naudeville


AMESA Wiskunde. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan die AMESA Wiskunde Uitdaging deelgeneem op, Dinsdag 11 Maart. Hulle het uitstekend presteer en is deur na die tweede rondte.

Graad 4:

  • Eugene Smith
  • Lindi Dannhauser
  • Maggie Katzke
  • Carli Peuckert

Graad 6:

  • Hanno van Jaarsveld

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article