
-
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap -Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Fichardtpark se atlete het uitstekend presteer by Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 2025. Hoërskool Fichardtpark het ‘n algehele 4de plek, onder die gemengde skole (skole met seuns en […]
-
Atlete behaal Goud – Hoër Meisieskool Oranje
Atlete behaal Goud – Foto: Klara van Wyk, Lilly Burger, Roné Strydom, Danyelle Pienaar en Diné le Roux In waarskynlik ‘n heel eerste vir Hoër Meisieskool Oranje het die atlete […]
-
Hockey squad received caps – Jeppe High School
Hockey squad received caps. The 2025 first team hockey squad received caps at a dinner on Friday night. The guest speaker, Callum Birkenfield, was the captain of the 2017 team. […]
-
Vrystaatrekords vir Rumé – Hoër Meisieskool Oranje
Vrystaatrekords vir Rumé – Hoër Meisieskool Oranje spog met Rumé Burger wat rekords in die 100m en 200m verpletter het. Die o.17-Vrystaatrekords in die 100 m wat vir 22 jaar […]
-
Vrystaat atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat atletiekkampioenskappe. Nege-en-twintig Grey Kollege Primêr leerders het aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het besonders goed presteer. KG Nghonyama het ‘n nuwe rekord in verspring behaal […]
-
Schools Tennis – St Andrew’s College excels
Schools Tennis. Eight of St Andrew’s College from Grahamstown, top tennis players travelled to Gqeberha to compete in a fixture against Grey High School. Although a few of their players […]
-
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van Hoërskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg: Eerste plekke: Tweede plekke: Derde plekke: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ […]
-
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Montana presteer
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. Twee atlete van Hoërskool Montana in Worcester, Zelma Hoffman en Charl van Deventer, het kragte gemeet by die Privaat Hoërskool Stellenbosch Openings-atletiekbyeenkoms. Beide atlete het in die o.19-stapafdeling […]
-
United Space School – Hilton College learner represent SA
United Space School. Hilton College is thrilled to announce that Grade 11 learner William Segar has been selected to represent South Africa at the United Space School (USS) at NASA […]
-
Co-Ed Schools Gala – Kloof High School
Co-Ed Schools Gala. Kloof High School swimmers, KZN, took to the pool at the Co-Ed Schools D&D Gala hosted by Curro Hillcrest. The Kloof High School team came 6th out […]













