
-
Then and now – Maritzburg College
Then and now. Photo: E Bester, J Thackwray, C Cherayi, R Armoed and K Dedekind. If you’ve visited the Maritzburg College website, you’ve likely seen the photo above. Maybe you […]
-
Vrystaat Netbalkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Netbalkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje blink uit! Op Vrydag, 13 Junie, het die o.13-netbalspan van Primêre Meisieskool Oranje deelgeneem aan die opwindende Vrystaat Netbalkampioenskap. Dit is aangebied by Onze Rust […]
-
Gevegkuns – Hoërskool Bredasdorp presteer
Gevegkuns. Bredasdorp Vegkunstenaars blink nasionaal uit. Hoërskool Bredasdorp spog met trots met twee buitengewone jong gevegkuns atlete. Hulle is lid van die Bredasdorp Zensukai Mixed Martial Arts Academy. Die atlete […]
-
SA Intra District Swimming – Hoërskool SPS Brandfort
SA Intra District Swimming. ‘n Aantal talentvolle SPS-swemmers het vanjaar deelgeneem het aan die SA Intra District Swimming byeenkomste op Vlak 0, 1 en 2! SPS se swemmers het skitterend […]
-
Derde SANESA Kwalifiseerder – Hoërskool Nelspruit
Derde SANESA Kwalifiseerder – Hoërskool Nelspruit se ruiters het onlangs uitgeblink by die derde SANESA-kwalifiseerder. Ruiters van Hoërskool Nelspruit het onlangs in Badplaas aan SANESA se derde kwalifiseerder deelgeneem. Hierdie […]
-
Hokkietoer na Nederland – Welkom Gimnasium Skool
Hokkietoer na Nederland. Drie talentvolle en uitstekende o.14 hokkiespelers van Welkom Gimnasium Skool is gekies vir ‘n Hokkietoer na Nederland. Anke Brits, Carike du Toit en Keira Naidu is gekies […]
-
SWD U16 Girls Rugby – Point High School
SWD U16 Girls Rugby. Point High School, Mossel Bay, is excited to announce that Elizka La Grange has been chosen for the SWD U16 Girls Rugby Team! She’ll proudly represent […]
-
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen, Groblersdal staan bekend vir hul ryk en trotse sportkultuur. Hulle leerders blink uit in rugby, hokkie, swem en atletiek. Sport is ‘n kerndeel van Hoërskool […]
-
Sharks U18 Girls Rugby – Grantleigh Schools
U18 Girls Sharks Rugby. Grantleigh’s Emma Nel Makes History with Sharks U18 Girls Rugby Selection Richards Bay, KZN — In a groundbreaking moment for Grantleigh School, Grade 11 learner Emma […]
-
Wêreld-Para-atletiek – Hoërskool Nelspruit se Lulu skitter
Wêreld-Para-atletiek. Lulu maak weer geskiedenis! Juané (Lulu) le Roux, Graad 12-leerder van Hoërskool Nelspruit, het Suid-Afrika weereens trots gemaak tydens die Wêreld-Para-atletiek-Grand Prix in Tunisië. Met ‘n gooi van 36,69 […]













