
-
Gert Sibande Streek Gholf – Hoërskool Piet Retief
Gert Sibande Streek Gholf. Hoërskool Piet Retief se formidabele gholfspan het deelgeneem aan die Gert Sibande Streek Gholf liga, te Piet Retief. Uitslae behaal: Dit was die eerste rondte van […]
-
Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje
Hokkie Aandliga. Vier van Primêre Meisieskool Oranje se hokkiespanne het Dinsdag, 20 Mei, aan die Hokkie Aandliga deelgeneem. Die spanne het soos volg presteer: o.12A Die dogters eindig 1ste in […]
-
Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Bokkieweek. Vyf netbalspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best is ingesluit in die Noord-Vrystaat Bokkieweek span wat vanaf […]
-
Skoolhoof aangestel – Primêre Skool Willem Postma
Skoolhoof aangestel. Mnr. Sakkie Matthee is amptelik aangestel as Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein se skoolhoof. Mnr. Matthee het ‘n absolute passie vir die onderwys en Possieland. Die skool […]
-
Oppie-Tong-Af Redenaars – Paul Roos Gimnasium
Oppie-Tong-Af Redenaars. Na afloop van die eerste rondte van die Oppie-Tong-Af Redenaars / On the Tip of your Tongue Orators -kompetisie het sewe redenaars van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, na […]
-
WOW Spelfeeskompetisie – Laerskool Truida Kestell
WOW Spelfeeskompetisie. Foto Voor: James Taljaard, Alexa Meyer, Amelie Jacobs, Lana Kloppers, Esmi Blignaut,Triegaardt Prinsloo, Biaan Fourie. Agter: Evé-Le Boshoff, Barend Human, La-Shay Schoeman, Nina Kilian, WH Kilian, Cado Claassen, […]
-
Wes-Kaap netbalproewe – Hoërskool Bredasdorp
Wes-Kaap netbalproewe. Vier netbalspelers van Hoërskool Bredasdorp, Junicke Newman (o/18), Zani Neethling (o/16), Alicia Mukaratirwa (o/15) en Lindzé Diedericks (o/15), neem eerskomende naweek (23 en 24 Mei) aan die finale […]
-
Junior Debatspanne – Hoërskool Durbanville na Semi-finaal
Junior Debatspanne. Nie minder as agt Junior Debatspanne van Durbies het deelgeneem deel aan die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie se eerste rondte die naweek van 16 en 17 Mei wat deur […]
-
Senior Debatspanne – Hoërskool Bellville deur na semi-finale
Senior Debatspanne. Agt Vlymskerp Durbie Senior debatspanne het deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie die naweek van 16 en 17 Mei. Die debatskompetisie is deur Hoërskool […]
-
SAHRSA Safari Outdoor SA – Hoërskool Kalahari
SAHRSA Safari Outdoor SA. Cilje Salim, Hoërskool Kalahari-leerder, het op 9 en10 Mei deelgeneem in aan die Open & Top 30 Junior Trials. Dit is aangebied in Volksrust, Mpumalanga. Die […]













