
-
Suid-Natal Winter Sports – Creston College
Suid-Natal Winter Sports. The Creston College Under 13A Rugby team delivered an outstanding performance at the Suid-Natal Winter Sports Day, going undefeated and winning all four of their matches! They […]
-
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi – Hoërskool Durbanville
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Sebastian Fourie en Mija Vermeulen, het onlangs aan die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Interprovinsiale Skaaktoernooi – Hoërskool Sentraal
Interprovinsiale Skaaktoernooi. Drie skaakspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Christiaan Els, Alex Struwig en Dewald Ebersöhn, het gedurende die naweek van 23 tot 25 Mei aan die Interprovinsiale Skaaktoernooi in […]
-
Direkteur van Netbal – Hoërskool Fichardtpark
Direkteur van Netbal. Hoërskool Fichardtpark het met groot opgewondenheid aangekondig dat , Direkteur van Netbal van Hoërskool Fichardtpark, se kontrak hernu is en dat sy nog by Fichardtpark netbal betrokke […]
-
Provincial Rugby – Kearsney College
Provincial Rugby. Twenty Kearsney College rugby players and three staff members have been selected to represent various Sharks provincial rugby teams: Sharks U18 Craven Week Sharks U17 Academy Week Sharks […]
-
Provinsiale Netbalspanne – Sekondêre Meisieskool Oranje
Provinsiale netbalspanne. Netbalspelers van Sekondêre Meisieskool Oranje is ingesluit in verskeie Vrystaat Netbalspanne. Die meisies gaan gedurende die komende wintervakansie as provinsiale netbalspanne aan nasionale toernooie deelneem. Vrystaat o.18 netbal […]
-
TSA Bloemfontein Mini – Hoërskool Upington
TSA Bloemfontein Mini. Vier Uppie-tennisspelers het die naweek aan die TSA Bloemfontein Mini deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Ope mans: Seuns O.14 Enkels: Seuns O.14 Dubbels: Dogters O.18: Meer […]
-
Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk
Netbalspan span die kroon. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste-netbalspan van het in alle opsigte ‘n indrukwekkende merk gemaak tydens die jaarlikse Sentaal netbaltoernooi. Die toernooi is by Hoërskool Sentraal in […]
-
Griffons oefengroepe – Hoërskool Trio rugbyspelers ingesluit
Griffons oefengroepe. rugbyspelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is voorlopig ingesluit is by die onderskeie Griffons oefengroepe. O.15 Oefengroep: O.16 Oefengroep: O.17 Oefengroep: O.18 Oefengroep: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.triohs.co.za/ […]
-
Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr
Kovsies Aandliga Hokkietoernooi. Grey Kollege Primêr se o.12A en o.12B B asook die o.13A en -B hokkiespanne het die afgelope twee weke aan die Kovsies Aandliga Hokkietoernooi deelgeneem. Die o.12A […]













