
-
Wessie-Rugby – Hoërskool Wesvalia rugbyspelers presteer
Wessie-Rugby. Wonderlike nuus van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is dat ….. talentvolle Wessie-rugby seuns in verskeie 2025 Luiperdspanne ingesluit is. O.15 Luiperds O.16 Grant Khomo O.16 Doom Gouws O.17 Luiperds Akademiespan […]
-
Toutrek – Landboudal Boere
Toutrek – Landboudal Boere. ’n Groot gelukwensing van Landoudal Boere aan Maryke Roux en Franswa Keyser. Hulle het met trots hulle SA-Gazelle kleure vir toutrek ontvang. Hierdie eerbewys is ’n […]
-
Overberg Netbalspanne – Hoërskool Hermanus
Overberg Netbalspanne -Dis wonderlike nuus vir Hoërskool Hermanus! Sestien talentvolle netbalspelers is gekies vir die Overberg Netbalspanne, wat ’n groot prestasie is en beslis trots verdien. Die spelers is ingedeel […]
-
Interstreek Landloopkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Interstreek Landloopkampioenskappe. Vier landloopatlete van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo-landloopstreekspan. Die span neem op 28 Junie in Parys aan die Top 20 Interstreek Landloopkampioenskappe deel. Fichies se atlete […]
-
JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap – Hoërskool Kemptonpark
JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark, Ruben Bishop en Jandré Myburgh, het deelgeneem aan die karate SA JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Hulle het ook deurgedring na die […]
-
Bergsig Rugby 2025 – Bergsig Akademie 1ste Rugbyspan
Bergsig Rugby 2025. Hier is hulle. Die manne wat hierdie jaar met trots die Bergsig-kleure dra. Met moed, krag en span-gees is Bergsig Rugby 2025, Rustenburg, reeds hard besig om […]
-
‘Ring Contact Fighting’ – Hoërskool Oos-Moot
‘Ring Contact Fighting’. Danielle Theron, leerder van Hoërskool Oos-Moot in Pretoria, het deelgeneem aan RCFA – Ring Contact Fighting Arts se All Out War Toernooi in Potchefstroom. Ringkontak-vegkuns (RCFA) is […]
-
Senior Free State IPT – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Senior Free State IPT. Young Talent Shines in Men’s Hockey Team. Sixteen-year-old Kaden Henderson, a standout player for St Andrew’s 1st Team Hockey squad, has achieved a remarkable milestone by […]
-
Nasionale Skoolorkes – Hoërskool Outeniqua
Nasionale Skoolorkes. Vier seuns van Hoërskool Outeniqua in George, het deurgedring het na die finale oudisie-rondte van die Nasionale Skoolorkes Hierdie talentvolle jong musikante gaan gedurende die Junie-vakansie deelneem aan […]
-
Interprovinsiale landloop – Hoërskool Centurion Woerie-kampus
Interprovinsiale landloop. Na afloop van die voorseisoen landloop-ligas is nege atlete van Hoërskool Centurion Woerie-kampus in die AGN-span opgeneem om Saterdag, 14 Junie 2025, aan die Interprovinsiale kompetisie deel te […]













