
-
Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Hoër Meisieskool Oranje
Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Xylia Choene, is ’n graad 11-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het onlangs haar merk gemaak op die nasionale hokkietoneel. Ná haar indrukwekkende vertoning tydens […]
-
NFS Junior Rhino Hokkiespan – Hoërskool Goudveld
NFS Junior Rhino Hokkiespan. Hoërskool Goudveld vier hokkieheldinne: Vyf leerders gekies vir die NFS Junior Rhino-span. Hoërskool Goudveld in Welkom is in rep en roer van trots! Die skool het […]
-
MTB XCM Youth Champs – Hoërskool Trio
MTB XCM Youth Champs. 🟢 Fietsry -sukses vir Johny Donald. Johny Donald, ’n leerling van Hoërskool Trio in Kroonstad, het onlangs met trots deelgeneem aan die SA MTB XCM Youth […]
-
SA Kampioen in Dressage – Hoër Meisieskool Oranje
SA Kampioen in Dressage – Lianri Fourie ‘n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje is aan die voorpunt van ruiterkuns. Lianri, SA Kampioen in Dressage het tydens die Nasionale Jeug-dresseer […]
-
SANESA Ekurhuleni Teams – St Andrew’s School for Girls
SANESA Ekurhuleni Teams. 🎉 Saddles Up for Success! Senior School Riders of St Andrew’s School for Girls Head to Gauteng Finals. St Andrew’s School for Girls is bursting with pride […]
-
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Witteberg
Noord-Vrystaat Hokkie. 🏑 o.18A IPT Uitslae. Dit was ‘n week vol ywer, spanwerk en uitsonderlike talent toe drie van Hoërskool Witteberg se uitblinkers – Juané Loubser, Amy Kotzé en Arné […]
-
Karkloof Youth Festival – Hoërskool Witteberg
Karkloof Youth Festival. Witteberg-leerlinge skitter by eerste Karkloof Youth Festival en SA Jeug MTB Kampioenskappe. Die eerste Karkloof Youth Festival , wat ook as die 2025 SA Jeug MTB Kampioenskappe […]
-
WP Noord Meisie-hokkiespan – Hoërskool Bellville
WP Noord Meisie-hokkiespan. 🎉Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by […]
-
Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan – Hoërskool Bellville
Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan. 🎉Internasionale Erkenning en roem vir Hoërskool Bellville-leerder: Rian Kuyk Verteenwoordig SA by Bofbal-Wêreldbeker. Rian Kuyk is ’n talentvolle en toegewyde leerder van Hoërskool Bellville. Hy het geskiedenis gemaak […]
-
Unbeaten streaks continue as top school rugby teams shine at Craven Week
The third day of action at the prestigious FNB U18 Craven Week delivered spectacular rugby entertainment at Hoërskool Middelburg on Wednesday, with South Western Districts (SWD) Eagles and DHL Western […]













