
-
SA National Geography Olympiad – St Andrew’s College
SA National Geography Olympiad. St Andrew’s College Shines at the 2025 South African National Geography Olympiad. St Andrew’s College, Grahamstown, is thrilled to celebrate a phenomenal achievement in the 9th […]
-
Van Punt tot Piek – Hoërskool Punt
Van Punt tot Piek – Dis is die storie van die netbalster Zoë Vallentyn van Hoërskool Punt. Sy het ‘n ongelooflike pad gestap vanaf streekverteenwoordiging tot nasionale glorie. Van 7–11 […]
-
Tennis Talente Besoek Engeland – Hoër Meisieskool Oranje
Tennis Talente Besoek Engeland – Foto: Mandie Claassens (o.15), Nestine van Rooyen (o.17), Genevieve Goodchild (o.13, Oranje Primêr) en Lika Claassens (o.15). Vier tennis-talente van Hoër Meisieskool Oranje het onlangs […]
-
Rustenburg Kriekettoer – Hoërskool Jim Fouché
Rustenburg Kriekettoer. ’n Ster eindslag vir Adrian de Necker! Adrian de Necker, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het sy hoërskoolloopbaan as krieketspeler in styl afgesluit. Dit […]
-
School Cricket Tonbridge Festival – Grey College vs Garsfontein
School Cricket Tonbridge Festival. Day 2 – Grey College vs Garsfontein High School. Garsfontein clinched a thrilling and well-deserved victory on Day 2 of the Tonbridge Festival. The team showcased […]
-
UCI World Championship – Die Hoërskool Menlopark
UCI World Championship. Menlo se fietsry-sterre trap hul pad oop na wêreldroem! 🚴♂️🌍 Hoërskool Menlopark het rede om fees te vier. Twee van hul talentvolle fietsryers, Stephan Aldum en Arielle […]
-
Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie
Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe. Leeuwenhof Akademie juig vir Devan van Tonder! Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Gauteng, is trots om Devan van Tonder geluk te wens met sy keuring tot die Ekurhuleni Stoeispan. […]
-
Gauteng North Cricket – St Alban’s College
Gauteng North Cricket. 🏏Cricketing Star on the Rise: Tristan Naidoo Shines for Gauteng North Cricket. St Alban’s College is beaming with pride as Form 3 cricket player, Tristan Naidoo, takes […]
-
Dansende Kampioen-Dogters – Hoër Meisieskool Oranje
Dansende Kampioen-Dogters – Twee talentvolle dogters van Hoër Meisieskool Oranje het onlangs internasionaal geskitter op die wêreldverhoog van dans. Tholoane Mabope, ‘n graad 8-leerling, behaal ‘n indrukwekkende 3de plek in […]
-
NFS Senior Rhino Hokkiespan – Hoërskool Goudveld
NFS Senior Rhino Hokkiespan. Foto, Agter: Amiee O’Brien, Weré Joubert, Mianique Lombard, Alicia Viljoen, Carla de Jonge, Bella Kruger. Voor: Rihane Liebenberg, Lin-Marie Kruger, Bianca Earle, Tanya de Lange, Mienke […]













