
-
Noord-Vrystaat Hokkiespan – Welkom Gimnasium
Noord-Vrystaat Hokkiespan. 🏑 Hokkiespan blink uit in Vanderbijlpark! Die Noord-Vrystaat Hokkiespan het van 8 tot 12 Julie 2025 aan ‘n opwindende toernooi in Vanderbijlpark deelgeneem en met trots ‘n tweede […]
-
Hooked on Glory – Westville Boys’ High
Hooked on Glory – Westville Boys’ High is a name steeped in tradition, discipline, and pride. On Bowden’s Field, where countless dreams have stirred in the hearts of young hopefuls, […]
-
Skolekrieket – Gimmies skitter met die kolf
Skolekrieket. Potchefstroom Gimnasium se krieketspanne het hul Gimmie-guts gewys en ‘n indrukwekkende vakansie vol aksie en toere beleef. Verskeie ouderdomsgroepe het kragte gemeet met skole van regoor die land en […]
-
O.18 Craven Week Luiperds – Hoër Volkskool Potchefstroom
O.18 Craven Week Luiperds. Volkie in Aksie – ’n Kragtoer by Craven Week! Die Volkies-familie juig saam met Hoër Volkskool Potchefstroom se De Waal Coetzer. De Waal het met trots […]
-
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe – HTS Middelburg
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe. 🏆 RINGBAL: Niel Scheepers blink uit! Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe het Niel Scheepers van HTS Middelbrg, Mpumalanga, uitgestyg bo die res met sy briljante spel en onwrikbare […]
-
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek – Hoërskool Punt
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek. 🏉 Elizka la Grange skitter vir SWD op nasionale verhoog! Elizka la Grange, ’n talentvolle leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het naam gemaak as rugbyspeler toe […]
-
CAA Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Menlopark
CAA Afrika-Kampioenskappe. Megan Nieman (o.18) op pad na Afrika Atletiekkampioenskappe. Die talentvolle hekkiesatleet van Hoërskool Menlopark in Pretoria, Megan Nieman, 18 jaar oud, is op pad na die CAA Afrika […]
-
SA U16 Schools Hockey – St Andrew’s College
SA U16 Schools Hockey. Rising Star Alert: Luke Mason Earns SA U16 Schools Team Selection. In an electrifying announcement following the 2025 U16 Inter-Provincial Tournament, Luke Mason has been selected […]
-
Western Cape dominates 2025 Winter National School Sport championships
Team Western Cape has once again proven their sporting excellence by claiming the overall championship title at the 2025 Winter National School Sport Championships.
-
Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville
Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville spog met ‘n talentvolle leerder in Karate. Rece Slabbert, het Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die 13de WUKF Karate Wêreldkampioenskap. Dit het plaasgevind van 9 […]













