Eden Mini 5 Tennis - Hoërskool Punt, Jean Schoeman presteer
Eden Mini 5 Tennis – Hoërskool Punt, Jean Schoeman presteer

Eden Mini 5 Tennis – Hoërskool Punt, Jean Schoeman presteer


Eden Mini 5 Tennis. 🎾 Hoërskool Punt blink uit op die tennisbaan!

Jean Schoeman, ’n leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die afgelope naweek aan die Eden Mini 5 Tennistoernooi in George deelgeneem. Hy en sy spanmaat het uitstekend gevaar en ’n tweede plek in die dubbels-afdeling behaal. Jean het boonop sy staal gewys in die mans ope enkels-afdeling, waar hy ’n vierde plek losgeslaan het!

👏 Baie geluk, Jean – ons is trots op jou!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article