
-
Nasionale Skole Hokkie – Hoërskool Gimnasium Paarl skitter
Nasionale Skole Hokkie. 🏑 Hoërskool Gimnasium Paarl skitter op nasionale hokkie-verhoog! Hoërskool Gimnasium Paarl het die afgelope naweek ’n reeks uitsonderlike prestasies behaal tydens verskeie nasionale hokkietoernooie. Daarmee bevestig die […]
-
Guschkie Top Skole Toernooi – Hoërskool Jim Fouché Seunshokkie
Guschkie Top Skole Toernooi – 🏑 Hoërskool Jim Fouché Hokkie: Guschkie Top Skole Toernooi 2025. Die 1ste seunshokkiespan van Hoërskool Jim Fouché het onlangs deelgeneem aan die gesogte Guschkie Top […]
-
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap – Hoërskool Outeniqua
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap. Hoërskool Outeniqua, George Hoërskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op die Kwagga-atlete wat onlangs aan die Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap deelgeneem het. Hulle het […]
-
Griffons Rugby Semi-finale – Hoërskool Trio wys staal
Griffons Rugby Semi-finale. 🏉 Hoërskool Trio skitter in Griffons Semifinale! Hoërskool Trio is baie trots op hul rugbyspanne vir hul uitstekende prestasies in die semifinale: Finale Voorbereiding: Sterkte aan al […]
-
Noordvaal-A Hokkie Toernooi – Hoërskool Emelo presteer
Noordvaal A Hokkie Toernooi. 🏑 Noordvaal A Hokkie Toernooi: Erries blink uit! Hoërskool Ermelo se dogtershokkiespanne het hul staal gewys by die Noordvaal A Hokkie Toernooi – en met trots […]
-
Final School League MTB – Grey High School stellar performances
Final School League MTB. Grey High School’s mountain biking team wrapped up the final School League MTB event with a series of stellar performances, showcasing grit, skill, and sportsmanship across […]
-
Volwasse matrikulante vier hul eerste matriekafskeid in Eersterivier
Unity Adult Community Learning Centre in Eersterivier hou eerste matriekafskeid vir volwasse leerders vol glans en emosie.
-
Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe. 🏆 Hoërskool Jim Fouché se Kampioen Skitter Internasionaal! Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe – Japan. Divan Venter, ’n trotse leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het Suid-Afrika se vlag hoog […]
-
Curro Halala Cup Finale – Champions crowned in gripping finale
Curro Halala Cup Finale. 🏆 Meridian Northern Academy Crowned Champions at Inaugural Curro Halala Cup. The inaugural Curro Halala Cup, South Africa’s newest and most ambitious school football tournament, concluded […]
-
ASWD-landloopspan – Hoërskool Punt se super broers
ASA-Landloopkampioenskappe. 🏃♂️Uitmuntende Prestasie: Hanlo en Dian Barkhuizen gekies vir ASWD-landloopspan! Hoërskool Punt, Mosselbaai, is uiters trots om aan te kondig dat twee van hul talentvolle atlete, Hanlo Barkhuizen (o.14 seuns) […]













