
-
Stadsliga Hokkie – Hoërskool Jim Fouché eindig derde
Stads-liga Hokkie. 🏑 Triomf vir Jim Fouché se Eerste Seunshokkiespan! Die eerste seunshokkiespan van Hoërskool Jim Fouché het hul staal gewys in ’n intense uitspeelwedstryd teen Hoërskool Fichardtpark. JF het […]
-
Mr & Miss 2025 – Point High School Mossel Bay
Mr & Miss 2025. 🗞️ BREAKING NEWS • Mr & Miss Point High School 2025. A Night of Glamour, Grace & Greatness! Last night, the Point High School auditorium was […]
-
Interskole-uitruil versterk bande tussen Parel Vallei en Pearson
Die jaarlikse interskole-uitruil tussen Hoërskole Parel Vallei en Pearson het van 14-16 Augustus in die Helderberg-kom plaasgevind met gemengde resultate oor verskeie sportsoorte, kulturele en akademiese kragmetings, waar Parel Vallei sterk presteer het in rugby (o.19A en o.19B), hokkie (senior…
-
Hoofleiers 2025/2026 – Hoër Volkskool Heidelberg
Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan Hoër Volkskool Heidelberg se hoofleiers wat gekies is vir die termyn 2025/26. Mag julle altyd onthou dat ware leierskap nie gaan oor mag of posisie […]
-
Jaarlikse Monetêre Beleidskomitee-kompetisie – Paarl Gimnasium
Monetêre Beleidskomitee-kompetisie. Paarl Gimnasium Ekonomie-leerders behaal tweede plek in nasionale SARB-kompetisie. Paarl Gimnasium is trots om aan te kondig dat vier van die skool se graad 12-ekonomieleerders as naaswenners aangewys […]
-
Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses langasems wat oppad is na die nasionale landloopkampioenskap. Hierdie landloop atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die […]
-
Fichie Leerderraad 2026 – Hoërskool Fichardtpark
Fichie Leerderraad 2026. Hoërskool Fichardtpark kondig met trots die verkiesing van die Fichie Leerderraad 2026 aan – ‘n groep merkwaardige jong dames en manne wat gekies is om die skoolgemeenskap […]
-
Mpumalanga Landloop – Hoërskool Nelspruit spog met 19 atlete
Mpumalanga Landloop. 🏃♂️ Hoërskool Nelspruit spog met 19 Nellies in Mpumalanga-span! Na ’n opwindende naweek by die Mpumalanga Landloop Kampioenskappe is Hoërskool Nelspruit ongelooflik trots om aan te kondig dat […]
-
Christel House SA tops Western Cape in Maths Olympiad, places 7th nationally
Christel House SA learners were named number 1 in the Western Cape in the Maths Olympiad.
-
Sagtebalspanne maak skoonskip – Hoërskool Die Wilgers skitter
Sagtebalspanne maak skoonskip. Pretoria het behoorlik geruis verlede Vrydag toe Hoërskool Die Wilgers Sagtebalspanne in hul ligawedstryde teen Hoërskool Eldoraigne die veld betree — en met oortuiging elke wedstryd gewen […]













