
-
Drakenstein-karatekas presteer uitstekend
Drie karatekas van die Boland, Sebastian Sonnekus, Miané Eksteen en sensei JP van Heerden, het medaljes verower by die WUKF-wêreldkampioenskap in Malmö, Swede. Suid-Afrika het indrukwekkend presteer.
-
Eisteddfod Voordrag Prestasies – Hoërskool Paarl Gimnasium
Eisteddfod Voordrag prestasies. Woord en Daad – Ons Praat! Baie geluk aan die agt leerders van Paarl Gimnasium met jul uitmuntende prestasies. Julle harde werk en toewyding is werklik inspirerend: […]
-
Eden Topskole Skaaktoernooi – Hoërskool Langenhoven
Eden Topskole Skaaktoernooi. ♟️Skaakprestasie van formaat: Langenhoven blink uit by Eden Top Skole Toernooi. Foto van links: Carli van Zyl, Aliyah Speelman, Elnichia Golding, Keisha Kenzenie, Ivanicha Radloff en Nickay Tities […]
-
WP Kampioenskap – Hoërskool Durbanville, Christiaan Kunneke
WP Kampioenskap. vir Christiaan Kunneke! Christiaan Kunneke van Hoërskool Durbanville het op 16 Augustus 2025 sy merk gemaak by die WP Stoeikampioenskap deur twee goue medaljes in te palm — […]
-
Netwerk24 Wiskundekompetisie – Hoërskool Fichardtpark skitter
Netwerk24 Wiskundekompetisie. Hoërskool Fichardtpark vier uitnemendheid in Wiskunde! Baie geluk aan Kara Kruger en Rikus Badenhorst, twee uitmuntende leerders van Hoërskool Fichardtpark. Hulle het onlangs hul wiskunde-talent ten toon gestel […]
-
Bergfietsnuus – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria blink uit
Bergfietsnuus. 🚴♀️ Bergfietsnuus van AHMP – Meisies wat die berg tem! Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se bergfietspan het weereens gewys waarom hulle aan die spits van skolefietsry staan! By […]
-
Slimkoppe breek rekords – Hoërskool Sentraal
Slimkoppe breek rekords – Hoërskool Sentraal se slimkoppe breek rekords. Hierdie wetenskaplike denkers van Sentraal het hul staal gewys tydens die jaarlikse VSSV Skeinatkonvensie, en hoe! Sewe slimkoppe breek rekords […]
-
Matriek Hokkieseuns – Hoërskool Fichardtpark groet spelers
Matriek Hokkieseuns. 🏑 Laaste fluitjie blaas vir Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns. Op 19 Augustus het Hoërskool Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns hul laaste wedstryd van die seisoen gespeel — ’n intense […]
-
Eden Chess Top Schools – York High School excels
Eden Chess Top Schools. York High Shines at Eden Chess Top Schools Tournament. On Saturday, 16 August, York High’s chess teams delivered a stellar performance at the prestigious Eden Chess […]
-
Junior Nationals Squash Championships – Clarendon High School
Junior Nationals Squash Championships. Clarendon High School for Girls Student Shines at National Squash Championships. Clarendon High School for Girls is proud to announce that student Kate Van Biljon delivered […]













