
-
Aanstelling van nuwe skoolhoof – Hoërskool DF Malan, Kaapstad
Aanstelling van nuwe skoolhoof – Hoërskool DF Malan, Kaapstad. Na ’n intensiewe en deeglike keuringsproses is Hoërskool DF Malan in Kaapstad verheug om met groot dankbaarheid aan te kondig dat […]
-
2026 Leadership – St Andrew’s School Bloemfontein
2026 Leadership. 2026 Student Leadership Announcement. Saint Andrew’s School Bloemfontein is proud to introduce the 2026 leadership team of the school. Gents, may you lead with wisdom, strength, and humility. […]
-
Meisieskool Oranje se komedie wen nasionale Allegretto-toneelfees lag-lag ná sukses op sukses
Meer as een Bloemfonteinse skool het uitsonderlik presteer in die nasionale ronde van die FAK Allegretto-toneelfees.
-
Hoof van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem groet die skool wat hom vlerke gegee het
“Ek kan vandag my kolf lig vir die skare en met dankbaarheid erkenning gee aan ‘n plek wat my gevorm en geleer het.”
-
SAXX20 Cricket – St Andrew’s School Bloemfontein excels
SAXX20 Cricket. Saint Andrews School Bloemfontein – SAXX20 Cricket Update. On Heritage Day, the 1st XI took to the field for their opening match of the SAXX20 Schools Competition against […]
-
Vrystaat Laser run Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Laser run Kampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje atlete blink uit. Ses dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het op Saterdag, 13 September, aan die Vrystaat Laser Run Kampioenskap deelgeneem. […]
-
Elite Player Development Camp – SACS is proud of the boys
Elite Player Development Camp. Rising Rugby Stars Selected for National Development Camp. Congratulations to SACS Grade 10 boys James Sale and Jordan Forbes on their selection for the prestigious SA […]
-
Historiese samewerking tussen skole bring astroturfhokkiebaan na Kimberley
Geskiedenis is gemaak toe twee van Kimberley se oudste hoërskole saamgespan het om ‘n gesamentlike astroturfhokkiebaan in die stad op te rig.
-
SANESA Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SANESA Nasionale Kampioenskappe. 🏇 Hoërskool Fichardtpark leerders skitter op nasionale vlak! Hoërskool Fichardtpark wens Corné en Chrisilee Rossouw met trots en opgewondenheid geluk. Hierdie twee leerders is gekies om deel […]
-
Nasionale SALA Redenaars – Primêre Skool Naudeville presteer
Nasionale SALA Redenaars. Uitstekende Prestasie by Nasionale SALA-redenaarskompetisie! Primêre Skool Naudeville in Welkom is ongelooflik trots op ons talentvolle redenaars wat op 19 en 20 September aan die Nasionale SALA-redenaars […]













