
-
Gold a great reward
This championship marked the final year Kara will compete with her second horse, pony Royal Dalton, whom she has now outgrown. Their partnership concluded with respectable results: ninth place in the 90cm Show Jumping Competition, seventh in the 90cm Show…
-
SA20-Krieket Halfeindstryd – Paarl Gim teen Paaul Roos Gimnasium
SA20-Krieket Halfeindstryd. 🏏 Paarl Gimnasium o.19A krieketspan wen Paul Roos in SA20-halfeindstryd Hoërskool Gimnasium Paarl se o.19A krieketspan het hul plek in die eindstryd van die Schools SA20-kompetisie verseker. Die […]
-
Skole Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg teen BVHS
Skole Dogterskrieket. 🏏 Witteberg se dogters skitter in oorheersende krieketvertoning teen Bethlehem Voortrekker! Hoërskool Witteberg het opnuut hul staal gewys. Hulle het Bethlehem Voortrekker Hoërskool oortuigend met 109 lopies geklop […]
-
Turning science fear into fun secures top national award for local teacher
Lana Schreuder of Rhenish Girls’ High School was named best physical-science teacher by the national Department of Basic Education (DBE) for “leading with passion and purpose” at the 2025 National Teaching Awards.
-
Spesiale Sporttoekennings 2025 – Hoërskool Punt skitter
Spesiale Sporttoekennings 2025. By Mosselbaai se trots, waar uitnemendheid nie net ’n droom is nie, maar ’n daaglikse prestasie. By Hoërskool Punt vier hulle nie net akademiese uitnemendheid nie — […]
-
SA Rugby president condemns Milnerton High bullying incident
SA Rugby President Mark Alexander has issued a scathing condemnation of a bullying incident at Milnerton High School that went viral on social media this week, revealing that one of […]
-
Skoolseun Krieket – Hoërskool Bellville teen Edgemead High
Skoolseun Krieket. 🏏 Krieketverslag: Hoërskool Bellville o/14B teen Edgemead High School o/14B. Hoërskool Bellville se o/14B-krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 117 lopies behaal teen Edgemead High School in ’n […]
-
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Daniëlle Herbst. Sy het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. Daniëlle Herbst, ’n graad 12-leerder, […]
-
Top toekennings 2025 – Hoërskool Witteberg vereer leerders
Top toekennings 2025. Met die prysuitdeling van Top toekennings 2025 het Hoërskool Witteberg in Bethlehem agt-en-twintig uitstaande presteerders vereer.
-
Speech Night Awards – St Andrew’s School Bloemfontein proud
Speech Night Awards. Each year, St Andrew’s School Bloemfontein honours the learners who have shown exceptional dedication and achievement. Speech Night is a celebration of hard work, gratitude, and humility […]













