
-
SA o.17 EPD-groep – Hoërskool Gimnasium Paarl rugbyspelers
SA o.17 EPD-groep. Hoërskool Gimnasium Paarl se harte klop met trots! Ses van die skool uitmuntende rugbyspelers is gekies om deel te wees van die SA o.17 EPD-groep – die […]
-
Welkom Gymnasium – Welkom Gymnasium stands out
Otters Prestige Gala. Welkom Gymnasium Shines at Otters Prestige Gala. The Gimmie swimmers made waves at the prestigious Otters Gala this past weekend, 7 and 8 November. Gimmies showcased grit, […]
-
High-intensity water polo – Kearsney College’s outstanding display
High-intensity water polo. The final chapter of the year’s sporting calendar unfolded with a thrilling series of high-intensity water polo matches between Kearsney College and Clifton. With year-end exams looming, […]
-
Unisa Musiekeksamens – Truida Kestell Presteer
Unisa Musiekeksamens – Truida Kestell is baie trots op hulle musiekleerders. Hulle het uitstekend presteer in Unisa se Musiekeksamens in prakties en teorie. Hulle het hul talente en toewyding bewys […]
-
Noord-finaal Krieketbeker – Hoërskool Garsfontein skitterend
Noord-finaal Krieketbeker. 🏏 Garsiebere maak hul stem dik in Noordvaal-finaal! Hoërskool Garsfontein van Pretoria het hul krieketspiere behoorlik gebult in die FAIN Noordvaal-finaal. Hierdie manne het as trotse kampioene uit […]
-
Herdenkingsdag – Hoër Volkskool Graaff Reinet waardering
Herdenkingsdag. 𝑯𝒆𝒓𝒅𝒆𝒏𝒌𝒊𝒏𝒈𝒔𝒅𝒂𝒈 𝒃𝒚 𝑽𝒐𝒍𝒌𝒔𝒌𝒐𝒐𝒍 Op Sondag, 9 November het die hoofleiers van Hoër Volkskool Graaff-Reinet, Hannes van der Merwe en Cara Nel, hul eerbied en waardering betoon aan die helde […]
-
Hoofleiers 2026 – Laerskool Elarduspark kondig met trots aan
Hoofleiers 2026. Laerskool Elarduspark – Leierskap 2026 🎉 Baie geluk aan die nuwe hoofleiers van Laerskool Elarduspark vir 2026! Julle is gekies om ’n verskil te maak, en ons sien […]
-
SA Mathematics Olympiad – Rondebosch Boys’ High delighted
SA Mathematics Olympiad. Rondebosch Boys’ High School Celebrates Success in the SA Mathematics Olympiad. Rondebosch Boys’ High School is proud to announce that Sebastian Steer, a Grade 12 learner, has […]
-
Finalists will compete for R100 000 music scholarship
Six music scholars will compete in November in Bloemfontein for a music scholarship of R100 000.
-
Junior Binnenshuise Hokkie IPT – Merensky Landbou Akademie
Junior Binnenshuise Hokkie IPT – Merensky Landbou Akademie is trots om aan te kondig dat Coach Reinhardt Blokker, gaan uitblink by die eerste Junior Binnenshuise Hokkie IPT. Van 31 November […]













