Huis-atletiek 2026 - Hoërskool Fichardtpark kroon die wenners
Huis-atletiek 2026 – Hoërskool Fichardtpark kroon die wenners

Huis-atletiek 2026 – Hoërskool Fichardtpark kroon die wenners


Huis-atletiek 2026. Hoërskool Fichardtpark het hul Huis-atletiek 2026 met groot fanfare aangebied. Baie geluk aan Duncan Benadie, wat met trots die Victor Ludorum-titel verower het, en aan Zia Groenewald, wat as Victrix Ludorum aangewys is tydens die Huisatletiek.

Fichies vier ook Huis Barker, wat vanjaar dubbel glorie behaal het: hulle is gekroon as die algehele wenners én het die geesbeker huis toe geneem!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article