
-
Inter-Provincial Water Polo – Kingswood College outstanding
Inter Provincial Water Polo. Kingswood College Water Polo Achievements. Congratulations to the Kingswood College Senior School Water Polo players who proudly represented Nelson Mandela Bay Water Polo at the Inter-Provincial […]
-
Western Cape crowned national champions after stellar year
Team Western Cape crowned Overall National Champions of 2025 School Sport Championships with record-breaking performances across multiple sports.
-
Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua skitter
Afrika Atletiekkampioenskappe. 🏆 Kwaggas vier ’n kampioen! Hoërskool Outeniqua, George, bruis van trots oor Jayden Fourie, wat Suid-Afrika se vlag hoog laat wapper by die Afrika Atleiekkampioenskappe in Angola. Jaden […]
-
ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje
ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje se hoofleiers van 2026 het teruggekeer van die ATKV-Jeugleiersimposium. Die Jeugsimposium word jaarliks by ‘n ATKV-oord aangebied. Carien Fourie, hoofmeisie van Oranje, het saam met […]
-
World Schools Cricket Festival – Hoërskool Pietersburg skitter
World Schools Cricket Festival. Hoërskool Pietersburg op die Internasionale verhoog. Ryal Pretorius maak geskiedenis in Abu Dhabi. Hoërskool Pietersburg (PHS) in Polokwane vier ’n merkwaardige prestasie: Ryal Pretorius, lid van […]
-
Judo-toekennings – Hoërskool Noordheuwel trots op prestasies
Judo-toekennings. 🌟 Uitsonderlike Prestasies by Hoërskool Noordheuwel. Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Gauteng, is trots om een van hul jong sterre uit te lig. Cameron Swanepoel, ’n graad 8-leerder, het onlangs […]
-
Biathle/Triathle World Championships – Pearson High School
Biathle/Triathle World Championships. Pearson High School Shines at UIPM 2025 Biathle/Triathle World Championships. Mossel Bay recently welcomed athletes from 34 countries to the UIPM 2025 Biathle/Triathle World Championships. Over three […]
-
Nuwe verslag bevind dat herhaling in die vroeë grade aansienlike akademiese voordele inhou
Wat gebeur met die duisende leerders wat jaarliks Graad 1 en Graad 4 herhaal? En verbeter hulle akademiese prestasie na hulle herhaal het werklik , of lê die voordeel van […]
-
Nasionale Krieketweek in Wellington – Helpmekaar Kollege
Nasionale Krieketweek in Wellington. 🏏 Helpmekaar Kollege trots! Zuan Joubert het Helpmekaar Kollege en Gauteng met trots verteenwoordig as lid van die Gauteng-span wat die Nasionale Krieketweek in Wellington gewen […]
-
Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck
Western Cape Coastal-netbalspanne. 🌟 Hoërskool Jan van Riebeeck drie uitblinkers in netbal! Die harte klop met trots by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Drie van die skool se talentvolle […]













