
-
Water Polo IPT – Hilton College players Outstanding
Photo above: Benjamin Keeton, Casey Marks, Oliver Hunter, Lincoln Burger. Water Polo IPT. Hilton College Water Polo Success at IPT. Hilton College’s water polo players played a pivotal role in […]
-
NMBA Swemkampioenskappe – Hoër Volkskool Graaff-Reinet
NMBA Swemkampioenskappe. 🌊 Kate-Lynn Kruger blink uit by NMBA-kampioenskappe. Hoër Volkskool Graaff-Reinet is trots op die uitstaande prestasies van Kate-Lynn Kruger. Sy is ’n toegewyde swemmer van Destiny Swimming Academy. […]
-
Gholfsterre Skitter – Merensky Landbou Akademie
Gholfsterre Skitter – Merensky Landbou Akademie is baie trots op twee gholfsterre. Hulle skitter op die gholfbaan deur groot golwe te maak. Jaydrian Moolman het op 6 Desember sy merk […]
-
Noordwes swemkampioenskappe – Hoër Volkskool Potchefstroom
Noordwes swemkampioenskappe. 🌊 Rekordbreker van Hoër Volkskool Potchefstroom! In ’n skitterende vertoning van krag, spoed en uithouvermoë het Hoër Volkskool Potchefstroom se eie waterfenomeen, Francois Goosen, die Noordwes swemkampioenskappe behoorlik […]
-
UIMP Wêreldkampioenskappe – Hoër meisieskool Bloemhof skitter
𝗨𝗜𝗣𝗠 Wêreldkampioenskappe. Hoër Meisieskool Bloemhof trots op wêreldkampioen Simone van der Merwe. Vir die eerste keer ooit is die UIPM Wêreldkampioenskappe Biathle, Triathle en Laser Run in een week aangebied […]
-
Geliefde onnie groet op 66 ná 44 jaar van onderwys in Macassar
Christina Coetzee (66) het ná 44 jaar van onderwys gegroet en vier generasies van Macassar-kinders opgevoed by Hoërskool Zandvliet.
-
Nasionale Interskole Skiet – Hoër Volkskool Graaff Reinet presteer
Nasionale Interskole skiet. ’n Jaar van Deursettingsvermoë en Prestasie 🎯 Die jaar 2025 het begin met onsekerheid: sou daar genoeg hoërskoolskuts wees om ’n “Bullseye-span” na die Nasionale Interskole Skiet […]
-
Eastern Province U19 cricket – Pearson High School delighted
Eastern Province U19 cricket. Congratulations to Cayden Wilson and Cayleigh Wanckel on being named captains of their respective Eastern Province U19 cricket teams. The EP U19 sides are the province’s […]
-
Biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe – Hoërskool DF Malan
Biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe. Vier DF-dames het die afgelope week in Mosselbaai aan die biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe deelgeneem! Afgesien daarvan dat dit ‘n rowwe week was, het almal het uitstekend gevaar. In die […]
-
Pro Series Indoor Hockey – Paarl Boys’ High School outstanding
Pro Series Indoor Hockey. Zach Ontong, Eli Baxter, and Ben Adam proudly represented the Boland Foxes (A team) at the Pro Series Indoor, earning a silver medal. Special recognition goes […]













