
-
Midmarmyl – Oranje Meisies blink uit
Midmarmyl – Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het Sondag hul staal gewys tydens die gewilde Midmarmyl en met puik prestasies uit die water gekom. In die ouderdomsgroep 14–30 jaar het […]
-
NCASA Swembyeenkoms – Hoërskool Diamantveld presteer
NCASA Swembyeenkoms. Hoërskool Diamantveld in Kimberley het rede tot groot trots nadat Dewet Gouws ’n uitmuntende prestasie gelewer het tydens die NCASA Swem-byeenkoms. Dewet het nie net sy talent bevestig […]
-
St Andrew’s Festival muurbal – Hoërskool Gimnasium Paarl
St Andrew’s Festival muurbal. Hoërskool Gimnasium Paarl – Muurbalprestasie. Baie geluk aan Paarl Gimnasium se o.19-seuns-muurbalspan wat onlangs aan die St. Andrew’s Festival deelgeneem het! Hierdie span was die jongste […]
-
Midmar Mile 2026 – Trinityhouse Randpark Ridge delighted
Midmar Mile 2026. Trinityhouse Randpark Ridge Celebrates Taylia Smith’s Midmar Mile Triumph. Trinityhouse Randpark Ridge High School is proud to congratulate Taylia Smith on her phenomenal performance at the Midmar […]
-
Free State U10A Tennis – St Andrew’s School, Bloemfontein
Free State U10A Tennis. Junior Tennis Stars Shine. St Andrew’s School, Bloemfontein, is delighted to announce that Brian van der Haer and Christiaan Crous have been selected to represent the […]
-
PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Framesby blink uit
PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Framesby het tydens die PE Hoërskole-atletiekbyeenkoms, wat op 6 en 7 Februarie 2026 by die Nelson Mandela Universiteit plaasgevind het, uitstekende prestasies gelewer. ’n Sterk groep van […]
-
Simbine Classic Shootout – OMS Rumé Burger Skitter
Rumé Burger breek SA-rekord op Simbine Classic Shootout Met net een dag oor voor haar 18de verjaardag het Rumé Burger van Hoër Meisieskool Oranje ’n prestasie behaal wat haar naam […]
-
Midmar Myl 2026 – Hoërskool Witteberg presteer
Midmar Myl 2026. Baie geluk aan die Witteberg-leerlinge wat gister die wêreldbekende Midmar Myl met glans voltooi het: Witteberg is ongelooflik trots op julle deursettingsvermoë en sportmansgees! ✨ ’n Spesiale […]
-
South African Fencing Squad – Northwood School delighted
South African Fencing Squad. A huge congratulations to Christian Johnson, whose talents continue to shine across multiple arenas. Christian has been selected to represent South Africa as part of the […]
-
Challengers Hockey Cup – Hoërskool Jim Fouché blink uit
Challengers Hockey Cup. Die seuns- en dogters tweede hokkiespanne van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die gewilde Challengers Cup deelgeneem. ’n Hoogtepunt van die naweek was […]













