
-
Seuns Tennis – Hoërskool Stellenberg 1ste span skitter
Seuns Tennis. Stellenberg se 1ste span Seuns tennis bly onoorwonne! 🎾 Hoërskool Stellenberg is ongelooflik trots op hul 1ste span seuns tennis wat gister ’n indrukwekkende 10–2 oorwinning teen SACS […]
-
Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College elated announcing
Easter Rugby Festival 2026. Kearsney College, KwaZulu-Natal. Widely regarded as one of South Africa’s premier school rugby events, the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) returns for its 17th edition with […]
-
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Parel Vallei
Skolekrieket. Paarl Gimnasium laat Parel Vallei tweede beste lyk. Paarl Gimnasium se o.15-krieketspanne het Woensdag die krieketveld oorheers en Parel Vallei met twee klinkende oorwinnings huis toe gestuur. Dit was […]
-
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers is trots om die nuwe Graad 8’s wat verkies is vir die VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) te verwelkom. Julle het reeds gewys […]
-
Cavaliers Tennis – Hoër Meisieskool Paarl trotse spanlede
Cavaliers Tennis. 🎾 Hoër Meisieskool Paarl vier talent en toewyding! Baie geluk aan Hoër Meisieskool Paarl se Laerskool-tennisspelers wat vir die Cavaliers-span gekies is! Julle harde werk, dissipline en passie […]
-
Vrystaat Hoërskole Rugby – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Hoërskole Rugby – Hoërskool Fichardtpark se harte bars van trots. Fichies het groot nuus om te vier! Mnr Reon Vosloo, van Hoërskool Fichardtpark, is aangestel as die assistent-afrigter vir […]
-
Baadjie-seremonie – Hoërskool Fichardtpark
Baadjie-seremonie – By Hoërskool Fichardtpark was daar onlangs groot opwinding toe die Graad 8-leerders hul baadjie-seremonie beleef het. Ná ’n tydperk van oriënteringstoetse en die uitleef van die skool se […]
-
New Prefects 2026 – St Charles College delighted
New Prefects 2026. Appointment of New Prefects. The appointment of new prefects is always a significant milestone at St Charles College. It recognizes young men who have consistently demonstrated maturity, […]
-
53rd Midmar Mile – Grey College’s superior results
53rd Midmar Mile. Congratulations to the 35 boys who proudly represented Grey College at the 53rd Midmar Mile this past weekend. The Midmar Mile is recognized as the world’s largest […]
-
Praat Saam-debatskompetisie – Hoërskool Langenhoven staan uit
Praat Saam-debatskompetisie. Hoërskool Langenhoven skitter by Praat Saam-debatskompetisie 🎤✨ Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Donderdag, 5 Februarie, ’n merkwaardige prestasie behaal tydens die Praat Saam-debatskompetisie in George. Beide die skool se […]













