
-
Nellies na SA’s – Atletiek
Nege atlete van Laerskool Nelspruit het gekwalifiseer vir die SA Kampioenskappe 2019. Vian Louw in Gewigstoot; Elizma de Villiers in Hoogspring; Zané Nel in Gewigstoot, Kiara Craven in 75mH; Tanya Pieterse […]
-
Hoërskool Nelspruit atlete skitter by Hoëveld-interhoër
NHS het nr.54 na ‘n naelbyt-stryd in die sakkie! Nadat Hoërskool Rob Ferreira die vorige week koning by die Hoëveld-interhoër op Ermelo gekraai het, is allerweë verwag dat vanjaar se […]
-
Errie-skuts tref kolskoot
Vanaf 18 tot 22 Februarie het die skole-skietseisoen in alle erns afgeskop met die eerste prysskietkompetisie vir die jaar. Gedurende die jaar neem die skuts aan ses prysskiet-byeenkomste en ‘n […]
-
EHS-Onnies bemagtig by ATKV Drama Indaba
Op Saterdag 23 Februarie het Me. Gerda van Zyl en Me. Mariaan Rust die Drama Indaba bygewoon in Pretoria. Dié kursus is deur die ATKV aangebied. Regisseurs en akteurs soos […]
-
Erries Eerste rugbyspan bedank borg
Die eerste rugbyspan van Hoërskool Ermelo gaan 2019 met die Isuzu-embleem op hul truie uitdraf. Mnr. Chris Rothmann van Rothmann Motors tree hierdie jaar as hoofborg op vir dié span. […]
-
Erries skitter by Western Mounted Games kwalifiserende rondte
Walter van der Walt (graad 9 leerder van Hoërskool Ermelo) en Inge van der Walt (graad 8 by EHS) het Hoërskool Ermelo, Saterdag 16 Februarie, verteenwoordig by die eerste kwalifiserende […]
-
Erries skop wintersportseisoen af teen Pionier
Op Dinsdag, 20 Februarie, het Hoërskool Ermelo hul eerste wintersportwedstryde gespeel teen Hoërskool Pionier. EHS se leerders wys Errie-guts en sien baie uit na die seisoen wat voorlê. EHS se […]
-
EHS se Afrikaanse department KOOK
Die Afrikaanse department van Hoërskool Ermelo kan met reg trots wees op hulle prestasies nadat die gemiddeldes van 2018 se eindeksamen bekend gemaak is. EHS neem ‘n eerste plek in […]
-
Laerskool Mooirivier-atlete in Kenneth Kaundaspan
Op Vrydag, 22 Februarie het 68 Tokkies van Potchefstroom aan die Kenneth Kaunda Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die Kenneth Kaunda Streek strek vanaf Potchefstroom en sluit die atlete van dorpe soos Ventersdorp, […]
-
Ligbron hokkie ontvang afrigting van SA Hokkiespeler Pietie Coetzee
SA hokkiespeler, Pietie Coetzee, het Donderdag en Vrydag 21 en 22 Februarie ‘n hokkiekursus vir al die Liggie hokkiespanne op die Astrobaan aangebied. Donderdag het die seuns se kursus plaasgevind […]













