Onderwyseresse verwelkom - BVHS stel nuwe leerkragte bekend
Onderwyseresse verwelkom – BVHS stel nuwe leerkragte bekend

Onderwyseresse verwelkom – BVHS stel nuwe leerkragte bekend


Onderwyseresse verwelkom. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom met groot opgewondenheid die volgende onderwyseresse wat vanaf hierdie kwartaal by die skool aangesluit het:

  • Me. Berta Wamelink – Gasvryheidstudie
  • Me. Marisa van Heerden (oudleerder, matriekklas van 2017) – Tale
  • Me. Sheriah Basson – Tale

“Ons sien daarna uit om saam met julle te werk en te beleef watter positiewe verskil julle in elke Trekker se lewe gaan maak.”

Welkom in die BVHS-familie!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article