SADTA Nasionale Eisteddfod - Welkom Volkskool Sabrina skitter
SADTA Nasionale Eisteddfod – Welkom Volkskool Sabrina skitter

SADTA Nasionale Eisteddfod – Welkom Volkskool Sabrina skitter


SADTA Nasionale Eisteddfod. 🎉 Uitmuntende Prestasie by die SADTA Nasionale Eisteddfod!

Sabrina Knoesen het die afgelope naweek aan die SADTA Nasionale Eisteddfod deelgeneem in Bloemfontein.

Sy het as volg presteer:

  • Musical Theatre Solo: 95% Honour with Distinction
  • Lyrical solo: 93% Honours
  • Contemp solo: 90% Honours
  • Acro solo: 90% Honours
  • Jazz solo: 83% Commended
  • Contemp group: 92% Honours
  • Jazz group: 85% Highly Commended

Baie geluk Sabrina. Welkom Volkskool is baie trots op jou!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article