O.13 Interprovinsiale Tennisproewe - Hoërskool Lutzville trots
O.13 Interprovinsiale Tennisproewe – Hoërskool Lutzville trots

O.13 Interprovinsiale Tennisproewe – Hoërskool Lutzville trots


O.13 Interprovinsiale Tennisproewe. Baie geluk aan Elané van Zyl wat op 29 en 30 November aan die o.13 Interprovinsiale tennisproewe deelgeneem het. 🎉

Elané is met groot trots op nr. 8 in die span opgeneem en sal van 7–11 Januarie 2026 in Bloemfontein die Boland Kavaliers verteenwoordig.

Die skoolgemeenskap is ongelooflik trots op jou prestasie, Elané – jy is ’n inspirasie vir jou spanmaats en vir Hoërskool Lutzville! 🌟

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/hslutzville

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article