Netbalafrigter aangestel – Hoërskool Brandwag, Uitenhage spog met die aanstelling van ‘n nuwe Netbalafrigter.

Steffany Engelbrecht is as die nuwe o.14 Netbalafrigter vir 2026 aangestel.

  • Steffany bring ’n uitmuntende afrigtingsloopbaan saam. Sy spog met spanne wat telkens onoorwonne in hul ligas was.
  • Haar afrigting het reeds provinsiale en nasionale sukses behaal, wat haar reputasie as ’n top-afrigter bevestig.
  • Ons glo sy gaan ’n groot rol speel in die ontwikkeling van Hoërskool Brandwag se jong o.14 netbalspelers.
  • Hoërskool Brandwag vertrou dat Steffany ‘n sterk en kompeterende span sal opbou.

Hoërskool Brandwag heet Steffany hartlik welkom in die Brandwag-familie!

Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsbrandwag.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article