Nasionale Finaal Radikale Redenaars - Truida Kestell
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Truida Kestell

Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Truida Kestell


Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Op Saterdag, 19 Oktober het drie leerders van Laerskool Truida Kestell deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars in Boksburg.

Die drie leerders wat deelgeneem het, was:

  • Andries van der Walt (Gr 3)
  • David Shepherd (Gr 5) en
  • Miah Grobbelaar (Gr 6)

Uitslae van die Artistatue Nasionale Landsfinaal was as volg:

David Shepherd behaal ‘n tweede en Miah Grobbelaar ‘n derde plek.

Nasionale Finaal Radikale Redenaars - Truida Kestell
Andries van der Walt en Miah Grobbelaar

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/home

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article