Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste - Hoërskool Strand
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste – Hoërskool Strand

Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste – Hoërskool Strand


Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste. Hoërskool Strand is baie trots op hul skitterende Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste! Die Top Tien is die week aangekondig en word na die provinsiale semi-finale deur ‘n puntestelsel bepaal.

Michael Ruzvidzo (Gr. 11) eerste in die land: Senior Gedramatiseerde Werk
Jan-Dawid de Clerck (Gr. 9) eerste in die land: Junior Ongedramatiseerde Werk
Saskia Mc Dilling (Gr. 12) gesamentlike eerste (en tweede) in die land: Senior Solosang
Gabriella Benade (Gr. 9) eerste in die land (en sesde) in die land: Junior Solosang

Top tien in die land:
Hoërskool Strand Koor: vyfde
Danica Olivier (Gr. 9) gesamentlike agste: Junior Toneelspel
Chloe Nel (Gr. 9) vierde: Junior Solosang
Emma Truter (Gr. 8) sewende: Junior Solosang
Franko Stevens (Gr.12) gesamentlike sewende: Senior Toneelspel
Xander Mulligan (Gr. 11) en Micheal Heyns (Gr.12) gesamentlike agste: Senior Gedramatiseerde Werk
Christiné Kok (Gr. 10) gesamentlike sewende en negende: Senior Solosang

Michael Ruzvidzo, (Afrikaans Drama Wes-Kaap wenner); Kategoriewenners Gabriella en Saskia
Hoërskool Strand wen Wes-Kaap Kultuurskool
Xander en Michael Strand se sangers

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article