Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o/15A- en Eerste Netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal in Bloemfontein.

Die 0/19A  Netbalspan se uitslae: 

  • Wen teen Wilgerivier 24 – 21
  • Wen teen Landoudal 22 – 16
  • Verloor teen Hoër Meisieskool Oranje 8 – 3
  • Wen teen Teto 20 – 15
  • Semi-finaal: verloor teen Hoërskool Jim Fouche16 – 46
  • Witteberg speel uit vir derde of vierde posisie teen BVHS en wen 29 – 28.
  • Witteberg se eerstespan eindig 3de in die Vrystaat.
Onder 15A-uitslae:
  • Wen teen Hoërskool Sasolburg 25-5
  • Wen teen Hoërskool Goudveld 25-8
  • Verloor teen Hoër Meisieskool Oranje 12-19
  • Wen teen Hoërskool Bothaville 21-9
  • Verloor teen Hoërskool Sentraal en Jim Fouché.
  • Witteberg se 0.15A Netbalspan eindig vierde in die Vrystaat.
Witteberg o.15A netbalspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://witteberghs.co.za/  

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article