Drie matrikulante van Hoërskool Witteberg is onder die landswye top-presteerders. Hulle is ingesluit is in die finale groep van die gesogte Matrikulant van die Jaar-kompetisie.
Die kompetisie, vier vanjaar sy 45ste bestaansjaar vier. Dit word gesamentlik deur die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Novus Media aangebied. Die gesogte groep verteenwoordig van die voorste matrikulante uit 15 verskillende skole regoor Suid-Afrika.
Die drie plaaslike leerders wat dié besondere prestasie behaal het, is:
- Sumari Eksteen
- Zané Wessels
- Stephan Uys.



Benewens hul akademiese en buite-kurrikulêre sukses, dien hul insluiting by dié elite-groep as ‘n erkenning van hul toegewyde werksetiek, veelsydigheid en volgehoue harde werk gedurende hul skoolloopbaan. Die skoolgemeenskap het hul trots uitgespreek oor die drietal se prestasie as finaliste.
Foto’s voorsien







You must be logged in to post a comment.