La Hoff Luiperds Rugbytrots skitter in Klerksdorp
La Hoff Luiperds Rugbytrots skitter in Klerksdorp

La Hoff Luiperds Rugbytrots skitter in Klerksdorp


Baie geluk aan Laerskool La Hoff Luiperds Rugbytrots se o.12- en o.13-rugbyhelde wat met passie en trots die Luiperds-spanne verteenwoordig. Julle harde werk, talent en toewyding het nie net die veld laat vibreer nie, manne, maar ook die skool se naam hoog gehou!

O.13 Seuns

Gelukwensing aan:

  • Trevor Lang – Onderkaptein (o.13A)
  • Fanie Duminy – Onderkaptein (o.13A)
  • Jano van Wyk – Speler van die Wedstryd (o.13A)
  • Hanru Kruger – Beste nr. 9 tydens VKB O/13-week én Speler van die wedstryd; gekies vir toer na Engeland en Skotland (o.13C)
  • Gerhard Steyn – Beste nr. 12 tydens VKB o.13-week én Speler van die Wedstryd; gekies vir toer na Engeland en Skotland (o.13C)
  • Juan Potgieter – Kaptein (o.13C)
  • Zander Muller – Onderkaptein (o.13C)
  • Leron Visser – Non-Travel-span (o.13C)
  • Pierre Groenewald – Non-Travel-span (o.13C)

O.12 Seuns

Gelukwensing aan:

  • Alex van Alleman – Speler van die Wedstryd teen Griekwas (o.12A)
  • Lucan Botha & Luhann Blom – Span eindig 4de in toernooi (o.12A)
  • Juandre Taute – Onderkaptein (o.12B)
  • Teanu Oosthuizen – Onderkaptein (o.12B)
  • Joe Thiardt – Span eindig 3de in toernooi (o.12B)

La Hoff is baie trots op elke speler! Julle verteenwoordig nie net die skool nie, maar ook die gees van rugby – deursettingsvermoë, spanwerk en passie. Hou aan om groot te droom en elke wedstryd met hart en trots te speel!

https://lahoff.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article