Krieket Suid-Afrika - Hoërskool Stellenberg
Krieket Suid-Afrika – Hoërskool Stellenberg

Krieket Suid-Afrika – Hoërskool Stellenberg


Krieket Suid-Afrika. Nakeeta Collins, Graad 9-leerder van Hoërskool Stellenberg in Kaapstad, neem die naweek deel aan ‘n Krieket Suid-Afrika (CSA) O19-vroue oefenkamp in Pretoria.

Dit is ‘n ongelooflike prestasie en wonderlike geleentheid.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://stellenberg.org.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article