Krieket - Hoërskool Randburg teen Hoërskool Noordheuwel
Krieket – Hoërskool Randburg teen Hoërskool Noordheuwel

Krieket – Hoërskool Randburg teen Hoërskool Noordheuwel


Skole Krieket. Hoërskool Randburg het die volgende krieket-uitslae vir die week. Hiermee die skool se uitblinkers van die week:

  • Randburg O.16A Krieketspan wen Hoërskool Noordheuwel o.16A span met 7 paaltjies. Liam Peek teken 60 lopies aan. Jaco Kahts boul skitterend in sy 4 beurte met 21 lopies vir 2 paaltjies behaal.
  • Randburg o.14A krieketspan se uitblinker van die week is Andrew Holmes. Hy teken 57 lopies aan. Thinus Otto neem 3 paaltjies.
  • Randburg se Eerstespan uitblinker, Kael Farquhar, boul 4 beurte en beperk die opponente vir slegs 27 lopies (ekonomie van 6.5)
  • Die Tweedespan uitblinker, Dimitri Gerber, teken 49 lopies aan en JP Cave teken 41 lopies aan.
  • Die Dogters Eerstespan, Else Badenhorst, teken 46 lopies aan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsrandburg.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article