Interskole Redenaarsliga - Hoërskool Wesvalia
Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Wesvalia

Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Wesvalia


Interskole Redenaarsliga. Agt redenaars van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het tydens die Nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga puik resultate behaal:

Graad 12:

  • Amoné Meyer: onvoorbereid – eerste plek

Graad 11:

  • Sonell du Preez: Voorbereid – tweede plek

Graad 8 Span: Vierde plek

  • Danike Lemmer
  • Melinique Marx
  • JG Benadé
  • Mia Fourie

Graad 9:

  • Clerise Cronjé: Voorbereid – Elfde plek

Graad 12:

  • Henco Mynhardt: Voorbereid – Veertiende plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvaliahs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article