Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi - Grey College Primêr
Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi – Grey College Primêr

Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi – Grey College Primêr


Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi. Grey College Primêr se o.13B krieketspan het teen die die hele Vrystaat se A-spanne gespeel tydens die Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi.

Primêre Skool Naudeville: Die spanne het in 30 beurte gespeel en Grey wen met 29 lopies.

  • Wium Vosloo het 91 (59) lopies aan geteken.
  • Hugo Zandberg kry 4 paaltjies.

Welkom Volkskool: In ‘n 20-beurt wedstryd verloor Grey met 8 paaltjies.

Voluit Laerskool: In ‘n 30-beurt wedstryd wen Grey die wedstryd met 34 lopies.

  • Ethan Gerber behaal 55 (44) lopies.
  • Ethan Gerber kry 2 paaltjies.

Laerskool Truida Kestell: In ‘n 20-beurt wedstryd wen Grey met 7 paaltjies.

  • Anton van der Schyff teken 51* (44) lopies aan.
  • Ethan Gerber trek 2 paaltjies plat.

Primêre skool Universitas: In ‘n 20-beurt wedstryd wen Grey met 13 lopies.

  • Wium Vosloo teken 69 (41) lopies aan.
  • WJ Linde kry 2 paaltjies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegeprimary.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article