Internasionale Kushengel Gala - Hoërskool Punt
Internasionale Kushengel Gala – Hoërskool Punt

Internasionale Kushengel Gala – Hoërskool Punt


Internasionale Kushengel Gala. Rossouw Gericke, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het vanaf 10 tot 12 Desember die 0.16-Proteaspan verteenwoordig by die jaarlikse Internasionale Kushengel Gala teen Namibië.

Rossouw het nie net goud verower nie, maar het ook die volgende indrukwekkende prestasies behaal:

  • Top Angler
  • Most Fish
  • Biggest Edible fish

Boonop het Rossouw se span, die Protea 0.16, ook goud gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article