SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe - Hoërskool Punt
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe – Hoërskool Punt

SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe – Hoërskool Punt


SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe. Stefan Borka, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai het vanaf 13 tot 15 Desember aan die SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem.

As kaptein van die Wes-Kaap Gimnastiekspan het Stefan puik presteer:

  • Goud: Vloer
  • Silwer: Spronge
  • Goud: Algehele wenner (Vlak 4-seuns)
  • Brons: Wes-Kaap span in Parkour

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article