Interhoër Gala 2024. Grey Kollege het skoonskip gemaak tydens die 2024 Interhoër Gala. Grey se swemmers het die volgende trofees huis-toe gebring:

Beste seunswemmer in die ouderdom:

  • 0/14 – Devon Reinders
  • 0/15 – Connor le Gassick
  • 0/16 – Jedrick Geleta
  • 17+ – Aiden Nel

Aiden Nel is ook aangewys as die Victor Ludorum.

Grey se spanne is ook aangewys as die beste seunspanne in al die ouderdomsgroepe. Die swemmers ontvang ook die trofee vir die beste seunskool tydens die gala.

Daarbenewens is 61 goue individuele en spanmedaljes verower asook 31 Silwer- en 17 bronsmedaljes deur Grey se swemmers ontvang.

Grey se O.17+ span
Van links: O.16 span, Connor le Gassick, Jedrick Geleta, Aiden Nel
Van links: Devon Reinders, 0.15 span, o.14 span

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article