Vrystaat Interprimêre Swemgala. Agt-en-vyftig leerders van Primêre Skool Universitas, Bloemfontein, het aan die Vrystaat Interprimêre Swemgala deelgeneem. Die Tjokkies-swemmers het baie mooi presteer.

Uitslae behaal deur Tjokkies:

Die volgende Tjokkies het plekke behaal in hul ouderdomme:

  • Jané Tredoux – Dogters 11 jaar – 2de plek
  • Ludwig Niemann – Seuns 8 jaar – 1ste plek
  • Gèhan Viviers – Seuns 10 jaar – 5de plek

Na afloop van die gala het die volgende swemmers trofees ontvang:

  • Beste seunswemmer: Corné Liversage – Seuns 13 jaar. Hy behaal ook die tweede meeste punte algeheel vir seuns!
  • Beste seunswemmer: Luan Potgieter – Seuns 13 jaar: Multi-Class. Hy is aangewys as die beste multi-class swemmer en ontvang ook die die trofee hiervoor.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article