Vrystaat Interskole Gala. Na ‘n lang dag 1 het dag 2 van die Vrystaat Interskole gala afgesluit met puik prestasies van die Eendjies!

Die A-leeraflos was tweede na ‘n baie opwindende uitdun. By die ouderdomsgroepe is Lisa le Roux (o.10) en Livia Gutter (o.12) as wenners aangekondig.

Uitslae:

o. 9

  • Anje Weldhagen: derde 50m Vryslag

o.10

  • Lisa le Roux: Eerste 50m Vryslag en tweede 50m Vlinderslag
  • Kailah Nel: Tweede 50m Vryslag

o.12

  • Livia Gutter: Eerste 100m Borsslag en Eerste 50m Vryslag
  • Ella van Viegen: Tweede 50m Vryslag; derde 200M Rugslag; derde 50m Vlinderslag; tweede 100m Rugslag

Vryslagaflosse se uitslae:

  • o.9A- Derde
  • o.10A- Eerste
  • o.10B- Derde
  • o.11A- Tweede
  • o.12A- Eerste
  • o.13A- Derde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article