Hoofleiers 2025 - Primêre Skool Willem Postma
Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Willem Postma

Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Willem Postma


Hoofleiers 2025. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig.

  • Hoofseun: Liam Shaw
  • Hoofmeisie: Lisa Bornman
  • Onderhoofseun: Lian van der Merwe
  • Onderhoofmeisie: Emily Viljoen

“Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in gedrag, in liefde, in betroubaarheid, in reinheid.” 1 Timoteus 4:12

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.willempostma.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article