Hoofleiers 2025 – Hoërskool Framesby, Gqeberha, het hulle hoofleiers vir 2025 aangekondig.

Die volgende leerders is as Hoofleiers vir 2025 gekies:

  • Hoofseun – Leander Terblanche
  • Hoofdogter – Alouise Vosloo
  • Onderhoofseun – Evan Claassen
  • Onderhoofdogter – Anri de Beer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.framesby.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article