Hoofleiers 2025/2026 - HTS Drostdy trots op hoofleiers
Hoofleiers 2025/2026 – HTS Drostdy trots op hoofleiers

Hoofleiers 2025/2026 – HTS Drostdy trots op hoofleiers


Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan die vier leerders wat vanoggend, 13 Oktober, as die nuutverkose hoofleiers van HTS Drostdy, Worcester, vir die 2025/26-termyn aangekondig is:

  • Hoofseun: Werno Ramsauer
  • Hoofmeisie: Joané Swanepoel
  • Onderhoofseun: Raeden Schamboua
  • Onderhoofmeisie: Jané le Roux

Om tot hierdie gesogte leiersposisies verkies te word, is ’n besondere eer. HTS Drostdy sien met opgewondenheid uit na die pad wat julle saam met die skool gaan stap, en vertrou dat julle met toewyding, integriteit en trots sal lei. Sterkte met die verantwoordelikheid wat voorlê — ons glo in julle bekwaamheid.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsdrostdy.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article